Yolandi Marx

Diastasis Recti – dit is wat in hierdie prentjies verduidelik word.

Die regte Pilates oefening kan dit rehabiliteer.

Wanneer kry jy dit?

  • Na swangerskap
  • Oorgewig – veral maag vet
  • Manlik en Vroulik

Wat gebeur as ek nie die regte oefening doen nie?

  • Pap maag
  • Moontlike lae rug probleme

Die verkeerde maagspier oefeninge kan maak dat jy moedeloos raak.

Jou maag gaan nie plat word nie, en jy kan jou nek of rug seermaak met die verkeerde oefeninge.