Havit

Om ouer te word is nie vir sissies nie. Dit bekruip jou sonder dat jy dit agterkom. Jou siel en gees voel nog jonk en op en wakker. En dan een oggend word jy wakker en sukkel jou dinges af om uit die bed te kom en jy is vol pyne… Ek het op versoek…

Havit

Gedurende April 2020 gesels ek en my dogter, Linzi oor oefen en die voordele daarvan. Ek het aan haar vertel dat ek moeilik opstaan uit ‘n stoel uit en Baie wankelrig loop as ek deur my tuin stap! Dadelik vertel sy my dat sy aan lyn oefen saam met Yolandi, verduidelik wat Pilates is, die…

Havit

Ek moet bieg vandag! Ek het in 2 maande net 2 keer geoefen en het soos ‘n oumens gevoel. My bene het gepyn en my knieë was styf. Ek’t sleg geslaap en was nie lekker in my lyf nie. Na 1 oefensessie (al is ek styf) voel ek wonderlik, ek kan loop en beweeg! Het…

Havit

Pilates is vir almal: jonk en oud! Rebounding is fun én goed vir jou lyf. As jy nog nie deel is van Wollies se pilates groep nie, mis jy uit op ñ gesonde liggaam en gees! Dankie Yolandi – jy’s awesome!!