Yolandi Marx

Diastasis Recti – dit is wat in hierdie prentjies verduidelik word. Die regte Pilates oefening kan dit rehabiliteer. Wanneer kry jy dit? Na swangerskap Oorgewig – veral maag vet Manlik en Vroulik Wat gebeur as ek nie die regte oefening doen nie? Pap maag Moontlike lae rug probleme Die verkeerde maagspier oefeninge kan maak dat…